Titel: Bioluminesence
Medium: Akriel op doek
Afmetings: 130 x 90 cm-Bioluminesensie
Ons het onlangs rooigety in ons oseane ervaar en dan die skoonheid van Bioluminescence in die nag.
Die skildery herinner my op 'n manier aan iets van skoonheid wat gebore is uit iets wat nie so mooi is nie.
Soos skoonheid gebore uit onvolmaaktheid. Soos rooigety en Bioluminescence is eintlik 'n neweproduk van alge en gifstowwe.
Anastasia Sarantinou- Bioluminesence
R15 000,00Price


